Ulrich Tukur

Ulrich Tukur
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ulrich Gerhard Scheurlen
Geboorte 29 Julie 1957 (1957-07-29)
Nasionaliteit Duits
Kinders Marlene
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ulrich Tukur (gebore 29 Julie 1957) is 'n Duitse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Solaris (2002), Amen. (2002), The Lives of Others (2006), en John Rabe (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy